Ry Wenke

Jy sal Hein nog leer ken; hy kan net eenvoudig nie ‘n artikel skryf sonder om iets oor ry vernuf en veiligheid in te sluit nie. Lees hierdie wenke gerus en word ‘n beter brom beer op twee wiele.

Die Sigbare Reserwe

Ek wil graag 'n probleem aanspreek wat by die meerderheid van ons, 'n frons op die voorkop laat. En dit ...
Lees Verder

Hoe om veilig met ‘n Bike te rem

Om jou remme reg te gebruik, is een van die belangrikste dinge wat jy op `n motorfiets moet leer doen ...
Lees Verder

Tweewiel veiligheid deur die oë van ‘n Instrukteur

Hein – kan jy ons ‘n kort oorsig gee van hoe lank jy al ‘n biker is en hoe lank ...
Lees Verder

Wees ‘n goeie Passasier

Onder die motorfiets-geledere is daar baie dames wat dié leefstyl geniet sonder om ooit hulle eie ryding te hê – ...
Lees Verder