Lekker Stories

Man hier kom ‘n ding! Op hierdie blad draai die wielie en brom bere deel hulle stories. Lees gerus, lewer kommentaar, maar hou dit skoon of ons blaas jou wielie af.

Hoekom ry ons Motorfiets?

Hoekom motorfiets ry? Hoekom nie! Ysterperd ry is iets wat die meeste mense nie hoef te doen nie, maar voel eerder ...
Lees Verder

Jy sien my nie

Ek het gesien hoe jy jou kind nader trek toe ek by julle verby stap Maar jy het my nie ...
Lees Verder

Oos-Transvaal se Draai

Terwyl die gedreun van die Harleys by Africa Bike Week nog weergalm het, het ek en Minki weg geglip om ...
Lees Verder

Sanie tot die Hel

Na 12 jaar se marteling op die skoolbanke het die tyd aangebreek om myself te ‘ontdek’, soos die tieners deesdae ...
Lees Verder